Back to stories list

Khayanga en haar spesiale pot Khayanga and her Gourd

Written by Ursula Nafula

Illustrated by Catherine Groenewald

Translated by Bianca Faasen

Language Afrikaans

Level Level 4

Narrate full story The audio for this story is currently not available.


Khayanga het baie gelukkig saam met haar ouers gebly, tot op die ouderdom van tien toe hulle oorlede is.

Khayanga lived with her parents happily until they died when she was ten years old.


Khayanga was ingeneem deur Rosa, ʼn verlangse familielid. Rosa was baie goed vir Khayanga maar sy was oud, swak en arm.

Khayanga was taken in by Rosa, a distant relative. Rosa was kind to Khayanga, but she was old, frail and poor.


Khayanga het gereeld haar ouers se grafte gaan besoek en hulle vertel van haar swaarkry.

Khayanga often visited her parents’ graves to tell them of her misery.


Eendag toe sy weer na haar ouers se grafte toe gegaan het, het sy ʼn geskenk ontvang. Dit was ʼn spesiale pot wat uit haar ouers se grafte verskyn het.

One day when she visited, she received a gift. It was a very special Gourd which appeared from her parents’ graves.


Die pot het ʼn baie mooi en rustige liedjie gesing. Khayanga het die stem herken, dit was haar oorlede ma se stem. Die liedjie het so gegaan… Khayanga, ee, Khayanga! Ons kind, die geliefde een! Jy is nie alleen nie, geliefde een! Vat hierdie spesiale pot, geliefde een! Vat dit orals saam waar jy gaan, geliefde een! Laat dit jou troos ons geliefde kind!

The Gourd sang a beautiful and soothing song. Khayanga recognised the voice as that of her late mother. It went like this… Khayanga, ee, Khayanga! Our child the loved one! You’re not alone, loved one! Have this gourd, loved one! Carry it everywhere you go, loved one! Let it console you loved one!


Khayanga het haar spesiale pot orals saam haar gedra. Met die spesiale pot het Khayanga die teenwoordigheid en bewaring van haar ouers gevoel.

Khayanga carried her special Gourd everywhere. With her Gourd, Khayanga felt her parents’ presence and protection.


Eendag het iets vreesliks met haar spesiale pot gebeur. Die pot het gebreek toe sy water by die rivier gaan haal het. Khayanga se hart het ook gebreek.

One day, something bad happened to her special Gourd. It broke when she was fetching water in the river. Khayanga’s heart broke as well.


Khayanga het die stukkies van die gebreekte pot in haar klein handjies vas gehou en gesing: Mamma en Pappa, Kyk die spesiale pot is gebreek Die spesiale pot wat julle vir my gegee het. Wat moet ek nou doen, Mamma en papa? Wys my ʼn teken asb… Dat julle nogsteeds by my is

Khayanga held the pieces of the broken Gourd in her small hands and sang: Father and Mother, See the gourd is broken. The gourd you gave me. What do I do, Mother and Father? Be kind and show me a sign… That you are still with me.


Khayanga het haar ma se stem gehoor wat vir haar sê: “Ons kind, tel die stukkies wat oor is op, gaan haal water met hulle en was jou voete. Wanneer jy klaar gewas het, maak jou oë toe.” Khayanga het haar gehoorsaam en eweskielik het die gebreekte pot weer heel geword.

Khayanga heard her mother’s voice saying to her: “Our child, pick up the pieces that are left. Fetch water with them and wash your feet. When you finish washing, close your eyes.” Khayanga obeyed and suddenly, the broken Gourd became whole once again.


Khayanga het die spesiale pot nogsteeds orals heen gedra. Orals waar sy gekom het, het mense vir mekaar gefluister, “Watter tipe pot is dit?” Met die spesiale pot het Khayanga alles gekry wat sy nodig gehad het.

Khayanga continued to carry her Gourd everywhere she went. Wherever she passed, people whispered to each other, “What type of gourd is this?” With her special Gourd, Khayanga received everything she needed.


Met die spesiale pot het Khayanga geweet dat haar ouers vir haar kyk van bo af. Niks slegs kom met Khayanga gebeur het nie.

With the special Gourd, Khayanga knew that her parents were watching over her. Nothing bad could happen to her.


Written by: Ursula Nafula
Illustrated by: Catherine Groenewald
Translated by: Bianca Faasen
Language: Afrikaans
Level: Level 4
Source: Khayanga and her gourd from African Storybook
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons Attribution 3.0 International License.
Options
Back to stories list Download PDF