Lank - Lank gelede, was daar ‘n gelukkige familie.
Once upon a time,
there lived a happy
family.
Hulle het nooit met mekaar baklei nie. Hulle het hulle ouers by die huis en op die landerye gehelp.
They never fought with
each other. They helped
their parents at home
and in the fields.
Maar, hulle was nie toegelaat om naby ‘n vuur te kom nie.
But they were not
allowed to go near a
fire.
Hulle moes al hulle werk deur die nag voltooi, want hulle was gemaak van was!
They had to do all their
work during the night.
Because they were made of wax!
Maar een van die seuns wou baie graag uitgaan in die sonlig.
But one of the boys
longed to go out in the
sunlight.
Een dag was die begeerte om uit te gaan te sterk. Sy broers het hom gewaarsku…
One day the longing
was too strong. His
brothers warned him…
Maar dit was te laat. Hy het in die warm son gesmelt.
But it was too late!
He melted in the hot
sun.
Die was kinders was so hartseer om te sien hoe hulle broer wegsmelt.
The wax children were
so sad to see their
brother melting away.
Maar hulle het ‘n plan beraam. Hulle het die gesmelte was in ‘n voël gevorm.
But they made a plan.
They shaped the lump
of melted wax into a
bird.
Hulle het hom na ‘n hoë berg toe geneem.
They took their bird
brother up to a high
mountain.
Soos die son opgekom het, het hy singend weg gevlieg in die lig in.
And as the sun rose, he
flew away singing into
the morning light.