Download PDF
Back to stories list

Vriende Vriende Friends

Written by Zimbili Dlamini, Hlengiwe Zondi

Illustrated by Catherine Groenewald

Translated by Joey Mokgapa

Language Afrikaans

Level Level 1

Narrate full story


My naam is Simo.

My naam is Simo.

My name is Simo.


Ek het vier vriende.

Ek het vier vriende.

I have four friends.


Hulle name is Zizo, Lele, Sisa en Ayanda.

Hulle name is Zizo, Lele, Sisa en Ayanda.

Their names are Zizo, Lele, Sisa and Ayanda.


My vriendin Zizo hou daarvan om sokker te speel.

My vriendin Zizo hou daarvan om sokker te speel.

My friend Zizo likes to play soccer.


My vriendin Lele hou daarvan om te swem.

My vriendin Lele hou daarvan om te swem.

My friend Lele likes to swim.


My vriend Sisa hou daarvan om wegkruipertjie te speel.

My vriend Sisa hou daarvan om wegkruipertjie te speel.

My friend Sisa likes to play hide-and-seek.


My vriendin Ayanda hou daarvan om te lees.

My vriendin Ayanda hou daarvan om te lees.

My friend Ayanda likes to read.


Ek? Ek hou daarvan om al die dinge te doen wat my vriende doen.

Ek? Ek hou daarvan om al die dinge te doen wat my vriende doen.

Me? I like to do all the things they like to do.


Ek speel sokker saam met Zizo.

Ek speel sokker saam met Zizo.

I play soccer with Zizo.


Ek swem saam met Lele.

Ek swem saam met Lele.

I swim with Lele.


Ek speel wegkruipertjie saam met Sisa.

Ek speel wegkruipertjie saam met Sisa.

I play hide-and-seek with Sisa.


Kom vriend, waarvan hou jy?

Kom vriend, waarvan hou jy?

Come, friend, what do you like?


Kom speel sokker saam met ons.

Kom speel sokker saam met ons.

Come, play soccer with us.


Kom swem saam met ons.

Kom swem saam met ons.

Come, swim with us.


Kom speel wegkruipertjie saam met ons.

Kom speel wegkruipertjie saam met ons.

Come, play hide-andseek with us.


Kom lees saam met ons.

Kom lees saam met ons.

Come, read with us!


Written by: Zimbili Dlamini, Hlengiwe Zondi
Illustrated by: Catherine Groenewald
Translated by: Joey Mokgapa
Language: Afrikaans
Level 1
Source: Friends from African Storybook
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons Attribution 3.0 International License.
Options
Back to stories list Download PDF