Download PDF
Back to stories list

My Juffrou My Juffrou My teacher

Written by Zimbili Dlamini

Illustrated by Jesse Pietersen

Translated by Fanie Viljoen

Language Afrikaans

Level Level 1

Narrate full story


Ek is lief vir my juffrou.

Ek is lief vir my juffrou.

I love my teacher.


Sy is ’n goeie juffrou. Sy is vriendelik en geduldig.

Sy is ’n goeie juffrou. Sy is vriendelik en geduldig.

She is beautiful. She is a good teacher. She is kind and patient.


Sy het haar hare so mooi gevleg.

Sy het haar hare so mooi gevleg.

She has braided her hair very nicely today.


Sy het kleurvolle krale in haar hare gesit.

Sy het kleurvolle krale in haar hare gesit.

She has decorated her hair with colourful beads.


Haar krale is groen, wit, rooi en geel.

Haar krale is groen, wit, rooi en geel.

Her beads are green, white, red, and yellow.


Ma, sal Ma asseblief my hare soos my juffrou s’n vleg?

Ma, sal Ma asseblief my hare soos my juffrou s’n vleg?

Mom, please would you braid my hair like my teacher's?


Wanneer ek ouer is, sal ek krale in my hare dra.

Wanneer ek ouer is, sal ek krale in my hare dra.

When I am older I will also put beads in my hair.


As ek eendag groot is gaan ek net soos my juffrou wees.

As ek eendag groot is gaan ek net soos my juffrou wees.

I will grow up to be just like my teacher!


Written by: Zimbili Dlamini
Illustrated by: Jesse Pietersen
Translated by: Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Level 1
Source: My teacher from African Storybook
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons Attribution 3.0 International License.
Options
Back to stories list Download PDF