Bok, Hond en Koei was groot vriende. Hulle het eendag in ‘n huurmotor op reis gegaan.
Goat, Dog, and Cow
were great friends. One
day they went on a
journey in a taxi.
Toe hulle die einde van die reis bereik, het die bestuurder hulle gevra om hulle reisgeld te betaal. Koei het haar fooi betaal.
When they reached the
end of their journey, the
driver asked them to
pay their fares. Cow
paid her fare.
Hond het ‘n bietjie ekstra betaal, omdat hy nie die regte kleingeld gehad het nie.
Dog paid a bit extra,
because he did not
have the correct money.
Die bestuurder wou net Hond sy kleingeld teruggee, toe Bok weghardloop sonder om enigiets te betaal.
The driver was about to
give Dog his change
when Goat ran away
without paying
anything.
Die bestuurder was baie kwaad. Hy het weggery sonder om vir Hond sy kleingeld te gee.
The driver was very
annoyed. He drove
away without giving
Dog his change.
Dis hoekom, vandag nog, Hond na ‘n motor hardloop om binnekant te loer op soek na die bestuurder wat hom sy kleingeld skuld.
That is why, even
today, Dog runs
towards a car to peep
inside and find the
driver who owes him his
change.
Bok hardloop weg as hy ‘n motor hoor. Sy is bang sy sal tronk toe gaan omdat sy nie haar reisgeld betaal het nie.
Goat runs away from
the sound of a car. She
is afraid she will be
arrested for not paying
her fare.
En Koei is nie gepla wanneer ‘n motor aankom nie. Koei neem haar tyd om oor die pad te stap, want sy weet dat sy haar reisgeld ten volle betaal het.
And Cow is not
bothered when a car is
coming. Cow takes her
time crossing the road
because she knows she
paid her fare in full.