The audio for this story is currently not available.
Rooi Hennetjie en Wurmpie is
vriende. Maar hulle kompeteer altyd
teen mekaar. Op ‘n dag besluit hulle
om sokker te speel om te bepaal
wie die beste speler is.
Chicken and Millipede were friends. But they were always competing with each other. One day they decided to play football to see who the best player was.
Hulle loop saam sokkerveld toe en
begin die wedstryd. Rooi Hennetjie
was vinnig, maar Wurmpie was
vinniger. Rooi Hennetjie skop v e r,
maar Wurmpie skop v e r d e r. Rooi
Hennetjie het so groen soos gras
van jaloesie geraak.
They went to the football field and started their game. Chicken was fast, but Millipede was faster. Chicken kicked far, but Millipede kicked further. Chicken started to feel grumpy.
Doelskoppe was die volgende toets.
Wurmpie was heel eerste die
doelwagter. Rooi Hennetjie het
slegs een doel geskop. Nou is dit
Rooi Hennetjie se beurt om die doel
te verdedig.
They decided to play a penalty shoot-out. First Millipede was goal keeper. Chicken scored only one goal. Then it was the chicken’s turn to defend the goal.
Wurmpie skop die bal en teken een
punt aan.
Wurmpie dribbel die bal en teken
nog ‘n doel aan.
Wurmpie speel ‘n kopbal en teken
nog ‘n doel aan.
Wurmpie het altesaam vyf doele
aangeteken.
Millipede kicked the ball and scored.
Millipede dribbled the ball and scored. Millipede headed the ball and scored. Millipede scored five goals.
Rooi Hennetjie was woedend dat sy
verloor het. Sy is ‘n slegte
verloorder. Wurmpie begin lag
omdat sy vriendin so groot bohaai
opskop.
Chicken was furious that she lost. She was a very bad loser. Millipede started laughing because his friend was making such a fuss.
Rooi Hennetjie was so kwaad dat sy
besluit het om haar bek W Y D oop
te maak en die klein Wurmpie in te
sluk.
Chicken was so angry that she opened her beak wide and swallowed the millipede.
Toe Rooi Hennetjie rustig huistoe
loop, loop hy vir Mevrou Wurm raak.
Mevrou Wurm vra bekommerd: ”
Het jy my kind gesien?”
Rooi Hennetjie gee nie ‘n antwoord
nie en loop rustig verder.
As Chicken was walking home, she met Mother Millipede. Mother Millipede asked, “Have you seen my child?” Chicken didn’t say anything.
Mother Millipede was worried.
Net toe Rooi Hennetjie begin loop
hoor Mevrou Wurm ‘n klein
stemmetjie.
“Help my mamma !”, huil die stem.
Mevrou Wurm kyk soekend rond en
luister versigtig. Die stem kom
vanuit Rooi Hennetjie se maag.
Then Mother Millipede heard a tiny voice. “Help me mom!” cried the voice. Mother Millipede looked around and listened carefully. The voice came from inside the chicken.
Mevrou Wurm roep met ‘n harde
stem uit: ” Gebruik jou unieke
kragte my kind!”
Wurms kan ‘n slegte reuk hê en kan
aaklig smaak.
Rooi Hennetjie begin goor voel.
Mother Millipede shouted, “Use your special power my child!” Millipedes can make a bad smell and a terrible taste. Chicken began to feel ill.
Rooi Hennetjie snak na haar asem.
Sy spring op en af.
Wurmpie proe verskriklik sleg.
Chicken burped. Then she swallowed and spat. Then she sneezed and coughed. And coughed. The millipede was disgusting!
Rooi Hennetjie hoes en proes totdat
klein Wurmpie weer sy verskyning
maak vanuit Rooi Hennetjie se
maag.
Mevrou Wurm en Wurmpie het so
vinnig as wat hulle pootjies hulle
kan dra gehardloop en in die boom
gaan wegkruip.
Chicken coughed until she coughed out the millipede that was in her stomach. Mother Millipede and her child crawled up a tree to hide.
Van die dag af is hoenders en
wurms nie meer maats nie. Hulle is
vyande.
From that time, chickens and millipedes were enemies.