Haas het eendag langs die rivier
verbygehardloop.
One day, Rabbit was walking by the riverside.
Seekoei was ook daar, hy was besig
om die smaaklike groen gras te eet.
Hippo was there too, going for a stroll and eating some nice green grass.
Seekoei sien nie vir Haas nie en sy
trap per ongeluk op Haas se voet.
Haas gee ’n groot gil en begin op
Seekoei te skree: “Jou Seekoei! Kan
jy nie sien dat jy op my voet trap
nie?”
Hippo didn’t see that Rabbit was there and she accidentally stepped on Rabbit’s foot.
Rabbit started screaming at Hippo, “You Hippo! Can’t you see that you’re stepping on my foot?”
Seekoei vra vir haas on verskoning:
“My maat ek is so jammer. Ek het
jou nie gesien nie. Asseblief
vergewe my!”
Haas wil niks hoor nie en skree op
Seekoei: “Jy het dit aspris gedoen!
Eendag sal jy kry wat jy verdien!”
Hippo apologised to Rabbit, “I’m so sorry. I didn’t see you. Please forgive me!”
But Rabbit wouldn’t listen and he shouted at Hippo, “You did that on purpose! Someday, you’ll see! You’re going to pay!”
Haas gaan haal toe vir Vuur en sê toe vir Vuur: “ Gaan brand vir Seekoei wanneer sy uit die
rivier uitkom, sy het op my voet getrap!” Vuur antwoord vir Haas: “Geen probleem Haas,
enige iets vir jou my vriend”
Rabbit went to find Fire and said, “Go, burn Hippo when she comes out of the water to eat grass. She stepped on me!”
Fire answered, “No problem, Rabbit, my friend. I’ll do just what you ask.”
Later daardie dag het Seekoei vêr
van die rivier af gras gaan eet. Ewe
skielik “Whoosh” Vuur het in vlam
verander. Die vlamme het Seekoei
se hare begin brand.
Later, Hippo was eating grass far from the river when, “Whoosh!” Fire burst into flame. The flames began to burn Hippo’s hair.
Seekoei begin huil en hardloop na
die water toe. Al haar hare was
afgebrand in die vuur.
Seekoei het aanhou huil: “My hare
het afgebrand in die vuur! Jy het al
my hare gebrand! My hare is alles
weg! My pragtige pragtige hare!”
Hippo started to cry and ran for the water. All her hair was burned off by the fire.
Hippo kept crying, “My hair has burned in the fire! My hair is all gone! My beautiful hair!”
Daarom gaan die seekoei nooit vêr van die water af nie, hulle is bang Vuur brand hulle.
Haas was baie bly toe Seekoei gebrand het en Haas het aanhou sê: “Ek het haar terug
gekry!”
Rabbit was happy that Hippo’s hair was burned.
And to this day, for fear of fire, the hippo never goes far from the water.