Bok, Hond en Koei was groot vriende. Eendag het hulle op ‘n reis in ‘n huurmotor gegaan.
Goat, Dog, and Cow
were great friends. One
day they went on a
journey in a taxi.
Toe hulle die einde van die reis bereik, het die bestuurder hulle gevra om hulle reisgeld te betaal. Koei betaal toe haar geld.
When they reached the
end of their journey, the
driver asked them to
pay their fares. Cow
paid her fare.
Hond betaal ‘n bietjie ekstra, omdat hy nie die korrekte kleingeld gehad het nie.
Dog paid a bit extra,
because he did not
have the correct money.
Die bestuurder wou net Hond sy kleingeld terug gee, toe Bok weghardloop sonder om enigiets te betaal.
The driver was about to
give Dog his change
when Goat ran away
without paying
anything.
Die bestuurder was baie kwaad. Hy het weggery sonder om vir Hond sy kleingeld terug te gee.
The driver was very
annoyed. He drove
away without giving
Dog his change.
Dis hoekom, selfs vandag, Hond na ‘n motor hardloop om binne in te loer op soek na die bestuurder wat hom nou nog sy kleingeld skuld.
That is why, even
today, Dog runs
towards a car to peep
inside and find the
driver who owes him his
change.
Bok hardloop weg van die geluid van ‘n motor. Sy is bang sy sal in hegtenis geneem word omdat sy nie haar reisgeld betaal het nie.
Goat runs away from
the sound of a car. She
is afraid she will be
arrested for not paying
her fare.
En Koei is nie gepla wanneer ‘n motor aankom nie. Koei neem haar tyd om oor die pad te stap, want sy weet dat sy haar reisgeld ten volle betaal het.
And Cow is not
bothered when a car is
coming. Cow takes her
time crossing the road
because she knows she
paid her fare in full.