My hart voel baie dinge.
Mon cœur ressent beaucoup de choses.
Ek voel gelukkig as my ouma in die aand vir ons stories vertel.
Je suis contente quand ma grand-mère nous raconte des histoires le soir.
Ek voel laf as ek met my vriend speel.
Je me sens ridicule quand je joue avec mon amie.
Ek voel sleg as my pa sê dat hy nie geld het nie.
Je me sens mal quand mon père dit qu’il n’a pas d’argent.
Ek voel geliefd as my ma my vasdruk.
Je me sens aimée quand ma mère me donne un câlin.