下载 PDF
返回故事列表

Tel die diere 数数动物

作者 Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek

插图 Rob Owen

译文 Odette Fourie, Helena Vilonel

配音 Willemien Wannberg

语言 南非语

级别 1级

将整故事念出来

播放速度

自动念故事


Een olifant is op pad om water te gaan drink.

一头大象去喝水。


Twee kameelperde gaan om water te drink.

两只长颈鹿去喝水。


Drie buffels en vier voëls gaan ook om water te drink.

这里有三头水牛和四只鸟,全部都要去喝水。


Vyf impalas en ses wildevarke loop na die water toe.

五只高角羚和六只疣猪走去喝水。


Sewe sebras hardloop na die water toe.

七匹斑馬跑去喝水。


Agt paddas en nege visse swem in die water.

水中有八只青蛙,也有九条鱼。


Een leeu brul. Hy wil ook water drink. Wie is bang vir die leeu?

一头狮子吼叫着。 他也想喝水。 谁怕狮子了?


Een olifant drink saam met die leeu water.

一头大象和狮子一起喝水。


作者: Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
插图: Rob Owen
译文: Odette Fourie, Helena Vilonel
配音: Willemien Wannberg
语言: 南非语
级别: 1级
出处: 原文来自非洲故事书Counting animals
共享创意授权条款
本着作系采用共享创意 署名 3.0 未本地化版本授权条款授权。
选项
返回故事列表 下载 PDF