下载 PDF
返回故事列表

Khalai praat met plante 和植物聊天的卡莱

作者 Ursula Nafula

插图 Jesse Pietersen

译文 Fanie Viljoen, Helena Vilonel

配音 Willemien Wannberg

语言 南非语

级别 2级

将整故事念出来

播放速度

自动念故事


Hierdie is Khalai. Sy is sewe jaar oud. Haar naam beteken “die goeie een” in haar taal, Lubukusu.

这是卡莱。她今年七岁。在肯尼亚当地方言里,这个名字是“美好事物”的意思。


Khalai word wakker en praat met die lemoenboom. “Asseblief, lemoenboom, groei hoog sodat jy vir ons baie ryp lemoene kan gee.”

卡莱早上醒来,跟橙子树说:“橙子树啊橙子树,快点长大吧,给我们结好多又大又甜的橙子!”


Khalai loop skool toe. Langs die pad gesels sy met die gras. “Asseblief, gras, bly mooi groen en moenie opdroog nie.”

在卡莱走路去上学的路上,她对草地说:“草地啊草地,你一定要长得绿油油的,别干枯了。”


Khalai loop verby veldblomme. “Asseblief, blomme, hou aan met blom dat ek julle in my hare kan steek.”

卡莱路过了野花,她对野花说:“野花啊野花,你们尽情地开放吧,这样我可以把你们夹在我的头发里。”


By die skool praat Khalai met die boom in die middel van die speelgrond. “Asseblief, boom, stoot groot takke uit sodat ons in jou skaduwee kan sit en lees.”

在学校,卡莱对操场中间的树说:“小树啊小树,快点长出枝叶吧,这样我们就可以在树荫里读书了。”


Khalai praat met die heining rondom haar skool. “Groei asseblief om sterk te wees om die slegte mense buite te hou.”

卡莱还对学校附近的灌木丛说:“灌木啊灌木,你们一定要长得壮壮的,这样坏人就进不了学校了。”


Toe Khalai na skool tuiskom, gaan sy na die lemoenboom toe. “Is jou lemoene al ryp?” vra Khalai.

当卡莱从学校回到家里,她又去看了看橙子树,问它:“你结橙子了吗?”


“Die lemoene is nog groen,” sug Khalai. “Ek sal jou môre weer sien, lemoenboom,” sê Khalai. “Miskien sal jy dan ‘n ryp lemoen vir my hê!”

卡莱叹了一口气:“橙子还是绿色的,我明天再来看看你吧!或许到了明天你就会给我一只又大又甜的橙子了。”


作者: Ursula Nafula
插图: Jesse Pietersen
译文: Fanie Viljoen, Helena Vilonel
配音: Willemien Wannberg
语言: 南非语
级别: 2级
出处: 原文来自非洲故事书Khalai talks to plants
共享创意授权条款
本着作系采用共享创意 署名 4.0 未本地化版本授权条款授权。
选项
返回故事列表 下载 PDF