The audio for this story is currently not available.
Toe Simbegwire se ma doodgegaan
het, was sy baie hartseer.
Simbegwire se pa het sy bes
gedoen om vir sy dogter te sorg.
Stadig, het hulle geleer om weer
gelukkig te voel, sonder Simbegwire
se moeder. Hulle het elke oggend
gesit en praat oor die dag wat
voorlê. Hulle het elke aand saam
geëet. Nadat hulle die skottelgoed
gewas het, het Simbegwire se pa
haar gehelp met huiswerk.
When Simbegwire’s mother died,
she was very sad. Simbegwire’s
father did his best to take care of
his daughter. Slowly, they learned
to feel happy again, without
Simbegwire’s mother.
Every morning they sat and talked
about the day ahead. Every evening
they made dinner together. After
they washed the dishes,
Simbegwire’s father helped her with
homework.
Quand la mère de Simbegwire décéda, Simbegwire fut très triste. Son père essaya de son mieux de prendre soin de sa fille. Lentement, ils apprirent comment se sentir heureux de nouveau, sans la mère de Simbegwire. Chaque matin, ils s’asseyaient et discutaient de la journée à venir. Chaque soir, ils cuisinaient le souper ensemble. Après avoir lavé la vaisselle, le père de Simbegwire l’aidait avec ses devoirs.
Toe Simbegwire se ma doodgegaan
het, was sy baie hartseer.
Simbegwire se pa het sy bes
gedoen om vir sy dogter te sorg.
Stadig, het hulle geleer om weer
gelukkig te voel, sonder Simbegwire
se moeder. Hulle het elke oggend
gesit en praat oor die dag wat
voorlê. Hulle het elke aand saam
geëet. Nadat hulle die skottelgoed
gewas het, het Simbegwire se pa
haar gehelp met huiswerk.
One day, Simbegwire’s father came
home later than usual. “Where are
you my child?” he called.
Simbegwire ran to her father. She
stopped still when she saw that he
was holding a woman’s hand. “I
want you to meet someone special,
my child. This is Anita,” he said
smiling.
Un jour, le père de Simbegwire retourna chez eux plus tard que d’habitude. « Où es-tu mon enfant ? » demanda-t-il. Simbegwire se précipita vers son père. Elle s’arrêta en chemin quand elle vit qu’il tenait la main d’une femme. « Je veux te présenter quelqu’un de spécial, mon enfant. Voici Anita, » dit-il en souriant.
“Hallo Simbegwire, jou pa het my
baie van jou vertel”, het Anita gesê.
Maar sy het nie glimlag of die
meisie se hand gevat nie.
Simbegwire se pa was gelukkig en
opgewonde. Hy het gepraat oor die
drie van hulle wat saam gaan woon,
en hoe goed hul lewe sal wees. “My
kind, ek hoop jy sal Anita aanvaar
as jou ma,” het hy gesê.
“Hello Simbegwire, your father told
me a lot about you,” said Anita. But
she did not smile or take the girl’s
hand.
Simbegwire’s father was happy and
excited. He talked about the three
of them living together, and how
good their life would be. “My child, I
hope you will accept Anita as your
mother,” he said.
« Bonjour Simbegwire, ton père m’a beaucoup parlé de toi, » dit Anita. Mais elle ne sourit pas et ne serra pas la main de la fille. Le père de Simbegwire était content et excité. Il dit qu’ils allaient vivre ensemble tous les trois et qu’ils auraient une bonne vie. « Mon enfant, j’espère que tu accepteras Anita comme ta mère, » dit-il.
Simbegwire se lewe het verander.
Sy het nie meer tyd gehad om saam
met haar pa in die oggende te sit
nie. Anita het haar so baie huiswerk
gegee dat sy te moeg was om haar
skool werk in die aande te doen. Sy
het reguit bed toe gegaan na ete.
Haar enigste troos was die
kleurvolle kombers wat haar ma
haar gegee het. Simbegwire se pa
het nie eers agtergekom dat sy
ongelukkig was nie.
Simbegwire’s life changed. She no
longer had time to sit with her
father in the mornings. Anita gave
her so many household chores that
she was too tired to do her school
work in the evenings. She went
straight to bed after dinner.
Her only comfort was the colourful
blanket her mother gave her.
Simbegwire’s father did not seem to
notice that his daughter was
unhappy.
La vie de Simbegwire changea. Elle n’avait plus le temps de s’asseoir avec son père le matin. Anita lui donnait tellement de tâches ménagères qu’elle était trop fatiguée pour faire ses devoirs le soir. Elle allait directement se coucher après le souper. Son seul confort était la couverture colorée que sa mère lui avait faite. Le père de Simbegwire ne semblait pas remarquer que sa fille était malheureuse.
‘n Paar maande later, het
Simbegwire se pa vir hulle gesê dat
hy vir ‘n rukkie weg van die huis af
gaan wees. “Ek moet weg gaan vir
my werk”, het hy gesê. “Maar ek
weet julle sal mooi na mekaar kyk.”
Simbegwire se gesig het geval,
maar haar pa neem nie kennis
daarvan nie. Anita het niks gesê
nie. Sy was nie gelukkig nie.
After a few months, Simbegwire’s
father told them that he would be
away from home for a while. “I have
to travel for my job,” he said. “But I
know you will look after each other.”
Simbegwire’s face fell, but her
father did not notice. Anita did not
say anything. She was not happy
either.
Après quelques mois, le père de Simbegwire annonça qu’il serait parti pour un certain temps. « Je dois voyager pour mon travail, » dit-il. « Mais je sais que vous allez vous occuper l’une de l’autre. » Le visage de Simbegwire s’allongea, mais son père ne le remarqua pas. Anita ne dit rien. Elle n’était pas contente non plus.
Dinge het erger geraak vir
Simbegwire. As sy nie haar huistake
klaar gemaak het nie, of as sy gekla
het, het Anita haar geslaan. En by
ete, het die vrou meeste van die
kos geëet, en vir Simbegwire met
slegs ‘n paar stukkies gelos.
Simbegwire het haarself elke aand
aan die slaap gehuil, terwyl sy haar
ma se kombers vashou.
Things got worse for Simbegwire. If
she didn’t finish her chores, or she
complained, Anita hit her. And at
dinner, the woman ate most of the
food, leaving Simbegwire with only
a few scraps.
Each night Simbegwire cried herself
to sleep, hugging her mother’s
blanket.
Les choses s’empirèrent pour Simbegwire. Si elle ne terminait pas ses tâches, ou si elle se plaignait, Anita la frappait. Et pendant le souper, la femme mangeait la plupart de la nourriture, laissant Simbegwire avec peu de restes. Chaque nuit Simbegwire s’endormait en pleurant, embrassant la couverture de sa mère.
Een oggend, het Simbegwire laat uit
die bed geklim. “Jou lui meisie!” Het
Anita op haar geskree. Sy het
Simbegwire uit die bed uit getrek.
Die kosbare kombers was
vasgevang op ‘n spyker, en het in
twee geskeur.
One morning, Simbegwire was late
getting out of bed. “You lazy girl!”
Anita shouted. She pulled
Simbegwire out of bed. The
precious blanket caught on a nail,
and tore in two.
Un matin, Simbegwire se leva en retard. « Paresseuse ! » cria Anita. Elle tira Simbegwire de son lit. La couverture précieuse resta accrochée sur un clou et se déchira en deux.
Simbegwire was baie ontsteld. Sy
het besluit om weg van die huis af
te hardloop. Sy het die stukke van
haar ma se kombers, asook kos
gevat en die huis verlaat. Sy het die
pad wat haar pa gevat het, gevolg.
Simbegwire was very upset. She
decided to run away from home.
She took the pieces of her mother’s
blanket, packed some food, and left
the house. She followed the road
her father had taken.
Simbegwire était très bouleversée. Elle décida de se sauver de chez elle. Elle prit les morceaux de couverture de sa mère, emporta de la nourriture et quitta la maison. Elle suivit le chemin que son père avait pris.
Toe die laat geraak het, het sy ‘n
boom naby ‘n stroom geklim en vir
haarself ‘n bed in die takke
gemaak.Soos sy aan die slaap
geraak het, het sy gesing: “Maama,
maama, maama, jy het my verlaat.
Jy het my verlaat en nooit weer
terug gekom nie. Pappa het my nie
meer lief te hê. Mamma, wanneer
kom jy terug? Jy het my verlaat. ”
When it came to evening, she
climbed a tall tree near a stream
and made a bed for herself in the
branches.
As she went to sleep, she sang:
“Maama, maama, maama, you left
me.
You left me and never came back.
Father doesn’t love me anymore.
Mother, when are you coming back?
You left me.”
Quand le soir arriva, elle grimpa dans un arbre près d’un ruisseau et se fit un lit dans les branches. En s’endormant, elle chanta, « Maman, maman, maman, tu m’as quittée. Tu m’as quittée et tu n’es jamais revenue. Papa ne m’aime plus. Maman, quand reviens-tu ? Tu m’as quittée. »
Die volgende oggend, Simbegwire
die liedjie weer gesing. Toe die
vroue by die stroom hul klere was,
het hulle die gehoor dat dit van die
groot boom af kom. Hulle het
gedink dit was net die wind wat die
blare ritsel, en het met hul werk
voortgegaan. Maar een van die
vroue het baie aandagtig na die
liedjie geluister.
The next morning, Simbegwire sang
the song again. When the women
came to wash their clothes at the
stream, they heard the sad song
coming from the tall tree.
They thought it was only the wind
rustling the leaves, and carried on
with their work. But one of the
women listened very carefully to
the song.
Le lendemain matin, Simbegwire chanta encore la chanson. Quand les femmes arrivèrent au ruisseau pour laver leur linge, elles entendirent la chanson triste qui venait du grand arbre. Elles pensaient que c’était seulement le bruissement des feuilles et continuèrent leur travail. Mais une des femmes écouta la chanson attentivement.
Hierdie vrou het na die boom toe
opgekyk. Toe sy die meisie en die
stukke van die kleurvolle kombers
sien, het sy geskree, “Simbegwire,
my broer se kind!” Die ander vroue
het opgehou om hulle klere te was
en vir Simbegwire gehelp om van
die groot boom af te klim. Haar
tannie het haar omhels en haar
probeer troos.
This woman looked up into the tree.
When she saw the girl and the
pieces of colourful blanket, she
cried, “Simbegwire, my brother’s
child!”
The other women stopped washing
and helped Simbegwire to climb
down from the tree. Her aunt
hugged the little girl and tried to
comfort her.
Cette femme jeta un coup d’œil dans l’arbre. Quand elle vit la fille et les morceaux de couverture colorés, elle cria, « Simbegwire, l’enfant de mon frère ! » Les autres femmes s’arrêtèrent de laver et aidèrent Simbegwire à descendre de l’arbre. Sa tante l’embrassa et essaya de la réconforter.
Simbegwire se tannie het die kind
na haar huis toe gevat. Sy het vir
Simbegwire warm kos gegee, en in
die bed gesit, met haar ma se
kombers. Simbegwire het haarself
aan die slaap gehuil daardie aand.
Maar dit was trane van verligting.
Sy het geweet haar tannie sal kyk
na haar.
Simbegwire’s aunt took the child to
her own house. She gave
Simbegwire warm food, and tucked
her in bed with her mother’s
blanket.
That night, Simbegwire cried as she
went to sleep. But they were tears
of relief. She knew her aunt would
look after her.
La tante de Simbegwire l’emmena chez elle. Elle donna à Simbegwire un repas chaud et la borda dans son lit avec la couverture de sa mère. Ce soir-là, Simbegwire s’endormit en pleurant. Mais ses larmes étaient des larmes de joie. Elle savait que sa tante prendrait soin d’elle.
Toe Simbegwire se pa terug gekom
het, het hy gesien haar kamer is
leeg. “Wat het gebeur, Anita?” het
hy met ‘n swaar hart gevra. Die
vrou het verduidelik dat Simbegwire
weggehardloop het. “Ek wou gehad
het sy moet my respekteer”, het sy
gesê. “Maar miskien was ek te
streng.” Simbegwire se pa het die
huis verlaat en het die rigting van
die stroom gevolg. Hy het na sy
suster se dorp toe gegaan om te
gaan uitvind of een van hulle haar
nie dalk gesien het nie.
When Simbegwire’s father returned
home, he found her room empty.
“What happened, Anita?” he asked
with a heavy heart. The woman
explained that Simbegwire had run
away. “I wanted her to respect me,”
she said. “But perhaps I was too
strict.”
Simbegwire’s father left the house
and went in the direction of the
stream. He continued to his sister’s
village to find out if she had seen
Simbegwire.
Quand le père de Simbegwire rentra chez lui, il trouva la chambre de sa fille vide. « Qu’est-ce qui est arrivé, Anita ? » demanda-t-il, le cœur gros. La femme expliqua que Simbegwire s’était sauvée. « Je voulais qu’elle me respecte, » dit-elle. « Mais j’ai peut-être été trop sévère. » Le père de Simbegwire quitta la maison et se dirigea dans la direction du ruisseau. Il se rendit au village de sa sœur pour découvrir si elle avait vu Simbegwire.
Simbegwire het met haar neefies
gespeel toe sy haar pa van vêr af
sien aankom. Sy was bang dat hy
dalk kwaad gaan wees, toe het sy in
die huis in gehardloop om weg te
kruip. Maar haar pa het vir haar
gesê: “Simbegwire jy het die
perfekte ma ir jouself gevind. Een
wat jou liefhet en jou verstaan. Ek is
trots op jou en ek is lief vir jou.
“Hulle het ooreengekom dat
Simbegwire by haar tannie, vir so
lank as wat sy wil, gaan bly.
Simbegwire was playing with her
cousins when she saw her father
from far away. She was scared he
might be angry, so she ran inside
the house to hide.
But her father went to her and said,
“Simbegwire, you have found a
perfect mother for yourself. One
who loves you and understands
you. I am proud of you and I love
you.”
They agreed that Simbegwire would
stay with her aunt as long as she
wanted to.
Simbegwire jouait avec ses cousins quand elle vit son père de loin. Elle avait peur qu’il soit peut-être fâché, alors elle se précipita à l’intérieur de la maison pour se cacher. Mais son père vint la voir et lui dit, « Simbegwire, tu t’es trouvé une mère parfaite. Une mère qui t’aime et te comprend. Je suis fier de toi et je t’aime. » Ils se mirent d’accord que Simbegwire resterait avec sa tante aussi longtemps qu’elle le voudrait.
Haar pa het elke dag by haar gaan
kuier. Op die ou end het Anita saam
gegaan. Sy het vir Simbegwire se
hand uitgereik. “Ek is so jammer
kleintjie, ek was verkeerd,” het sy
gehuil. “Sal jy my weer laat
probeer?” Simbegwire het ma haar
pa en sy bekommerde gesig gekyk.
Toe trap sy stadig vorentoe en sit
haar arms om Anita.
Her father visited her every day.
Eventually, he came with Anita. She
reached out for Simbegwire’s hand.
“I’m so sorry little one, I was
wrong,” she cried. “Will you let me
try again?”
Simbegwire looked at her father
and his worried face. Then she
stepped forward slowly and put her
arms around Anita.
Son père lui rendit visite chaque jour. Finalement, il vint avec Anita. Elle tendit la main vers celle de Simbegwire. « Je suis tellement désolée, petite, j’ai eu tort, » sansanglota-t-elle. « Me laisseras-tu essayer de nouveau ? » Simbegwire examina son père et son regard inquiet. Puis elle fit lentement un pas en avant et mit ses bras autour d’Anita.
Die volgende week, het Anita vir
Simbegwire, haar neefies en haar
tannie genooi om by hulle te gaan
eet. Wat ‘n fees! Anita het al
Simbegwire se gunsteling kossoorte
voorberei, en almal het geëet totdat
hulle versadig was. Toe het die
kinders speletjie begin speel, terwyl
die volwassenes gepraat het.
Simbegwire het gelukkig en dapper
gevoel. Sy het besluit dat sy
binnekort weer sal terugkeer
huistoe om saam met haar pa en
haar stiefma te lewe.
The next week, Anita invited
Simbegwire, with her cousins and
aunt, to the house for a meal. What
a feast! Anita prepared all of
Simbegwire’s favourite foods, and
everyone ate until they were full.
Then the children played while the
adults talked.
Simbegwire felt happy and brave.
She decided that soon, very soon,
she would return home to live with
her father and her stepmother.
La semaine suivante, Anita invita Simbegwire, ainsi que ses cousins et sa tante, chez elle pour un repas. Quel festin ! Anita prépara tous les plats favoris de Simbegwire et tous mangèrent jusqu’à temps qu’ils soient repus. Ensuite, les enfants jouèrent tandis que les adultes parlaient. Simbegwire se sentait contente et courageuse. Elle décida que bientôt, très bientôt, elle retournerait chez elle pour vivre avec son père et sa belle-mère.